|
|
|
|
|
| TOESTEMMING REGISTER |
|
|
As ’n gewaardeerde ‘n rekening- of kaarthouer klient van OK Furniture of OK Power Express probeer
ons altyd seker maak dat u eerste is om te weet van ons nuutste spesiale aanbiedinge, opwindende
gebeure, nuwe winkels wat oopmaak, kompetisies ens.
As ’n verantwoordelike maatskappy wat altyd die verbruiker se regte beskerm, moet ons volgens die
nuwe Nationale Krediet Wet u toestemming verkry om in die toekoms u in kennis te stel van gebeure
of promosies, soos byvoorbeeld die “Best Sale Ever” Uitverkoping, wat ons sal doen per telefoon, SMS of E-Pos.
Neem asseblief kennis dat hierdie informasie nie gebruik sal word om u heidige kontak besonderhede
op ons stelsel op te dateer nie.
|
|
|
|
|
| U BESONDERHEDE |
|
|
| Van |
*
|
Titel |
*
|
| Voorname |
*
|
| ID Nommer |
*
|
(Neem kennis dat sonder u ID Nommer sal hierdie vorm nie geldig wees nie.) |
| Rekening Nommer |
*
|
|
|
|
|
| HOE ONS HUIDIGLIK MET U IN VERBINDING TREE EN WAARVAN U GRAAG SAL WIL VERKIES DAT ONS MET U IN VERBINDING TREE |
|
|
| Ek wil toekomstige bemarkings materiaal verkry, hetsy telefonies, pos of SMS |
*
|
| Ek wil uitnodigings verkry na spesiale gebeure |
*
|
| Ek wil my kontak besonderhede beskikbaar stel vir enige iemand anders |
*
|
| Ek will graag my krediet limiet laat hersien 1 maal per jaar |
*
|
|
|
|
Neem asseblief kennis dat sou u verkies dat ons nie verder met u moet kommunikeer nie, sal dit eers vanaf 30 Junie 2007 effektief wees en mag u tot en met dan van tyd tot tyd skrywe van ons ontvang, al het u “Nee” geantwoord op 1 of al die vrae hier bo. Indien u alreeds hierdie vorm voltooi en aan ons terug gestuur het, is dit nie nodig om dit weer te voltooi nie.
|
|
|
|
|
|
Hiermee verklaar ek dat die bogenoemde informasie korrek en betroubaar is.
|
*
|
|
Datum (dd/mm/yyyy)
|
*
|
|
|
|
|
|